Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek – Riens Vosloo, Fanie Viljoen

R90,00

Estimated delivery: 2–9 business days
🚚
FREE DELIVERY from this seller on orders over R500

1 in stock

A4-grootte. Baie goeie toestand, min tekens van gebruik en raklewe. Klein inskrywing op titelblad, daarom gelys as “goeie toestand”. Res van boek is skoon, netjies.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal (Graad 4) deur Riens Vosloo en Fanie Viljoen is ’n leesboek vir Graad 4-leerders in die Intermediêre Fase. Die boek bied ’n verskeidenheid literêre genres om leerders se leesvaardighede te ontwikkel, waaronder kort verhale, langer stories en uittreksels uit romans, fotoverhale, kort dramas en gedigte.

Benewens literêre tekste bevat die boek verskillende inligtings- en mediatekste soos poskaarte, briewe, pamflette, plakkate, koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies. Begripsvrae is volgens verskillende kognitiewe vlakke saamgestel, terwyl woordverklarings en toeligting by moeiliker tekste ekstra ondersteuning bied. Die boek lei leerders ook deur die verskillende stappe van die leesproses. Antwoorde vir al die vrae is gratis op die uitgewer se webtuiste beskikbaar.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.