Tjoklits Vir Die Siel – Susan Coetzer

R60,00

Hierdie kopie is in ‘n aanvaarbare toestand.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , , ,
Book Condition: Acceptable
Book Cover: Softcover

Description

In Tjoklits vir die siel ontmoet die leser vier vroue in hul veertigs.  Aan die buitekant die ene glitz en glamour.  Aan die binnekant vol pyn en drama.

Suzanne, pleaser vir haar man en kinders.  Die menopause-wolf hamer aan haar voordeur en haar man se oë dwaal na groener weivelde.

Christel, haar kinderlose, wyser-as-die-wêreld suster, ‘n celeb op italiaanse spykerhakke.  Sy staan voor ‘n skeipaartie waar die Bird of Paradise ‘n paar glansgroen vere gaan verloor.

Adri, koel sakevroou, mik na die Who’s Who Map.  Haar beeld van ‘n man is werkloos, haar beste vriend Botox, haar verhoudings sonder siel.

Lisa, dromerige ontwerper met ‘n hart vir straathonde en bedelaars … maar niemand durf weet van die blou kolle op haar lyf nie.

Dan word Shelley, Suzanne se oudste dogter, in ‘n swart gat opgesuig. En dié vier vroue se persektief verander vir ewig.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.