Spyskaarte Vir Elke Seisoen – Annette Human

R75,00

Toestand: Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1998, Groot-formaat Hardeband – Resepte – 176pp. ISBN 9780798137829.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
BookDaddy

5.00

(1 Review)

Description

Annette Human se ongelooflike suksesstorie — daar staan landwyd ver meer as ‘n miljoen van haar boeke op kosmakers se rakke — is daaraan te danke dat haar resepte maklik is om te maak, en keer op keer wérk.

Spyskaarte Vir Elke Seisoen, haar nuutste treffer uit haar Hoogland-plaaskombuis bevat 56 spyskaarte (14 vir elke seisoen) en altesame 280 deeglik beproefde resepte. Geregte kan gewissel en in nuwe kombinasies gebruik word na gelang van eie smaak, omstandighede en die beskikbaarheid van bestanddele. Vir maklike meng en pas verskyn ‘n soort by soort-afdeling.

Op Hoogland leef Annette en haar man, Chris Wagner, na aan die natuur en die veldblomskat op hul Bosveld-plaas was ‘n spesiale inspirasie tydens die skryf van hierdie boek. Die blomvreugde is in Annette se digby sewentig kleurtekeninge vasgevang en kan ook op sommige van Chris se treffende kosfoto’s gesien word. Spyskaarte Vir Elke Seisoen is Annette Human se 23ste kookboek.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.