Description
Skadevergoedingsreg is bedoel as ‘n volledige inleiding tot die beginsels van die skadevergoedingsreg en is geskryf met die oog op die behoeftes van sowel praktisyns as studente. Die werk word aangevul deur PJ Visser en JM Potgieter se Law of Damages through the Cases (Juta) en is in Engels beskikbaar as Visser and Potgieter’s Law of Damages (Juta).
In die boek (2de uitgawe) word die regsposisie bygewerk in die lig van die nuwe gesag en literatuur.















