Satanisme: Die Reg Om Te Weet – Rodney Seale

R195,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Uitgegee in 1991. 107 bladsye. ISBN 9781874848202.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Die kerninhoud van Satanisme: die reg om te weet handel oor die bedreiging wat hierdie geloof ingehou het vir die jeug, die rol wat moderne musiek gespeel het, sataniese simbole, tekens en rituele en die Christelike oplossing daarvoor.

In werklikheid was dit dus ‘n kultuurhistoriese artefak van die destydse tydgees toe ekstreme bewerings en skeptisisme alombekend was en noodsaaklike inligting bevat het oor die gevare van okkultisme.

Rodney Seale se passie was om Jesus as verlosser en saligmaker aan jongmense voor te stel.

Die boek word steeds gesien as baie skaars en ook as ‘n versamelaarsitem. Hierdie kopie is in ‘n puik toestand.

 

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.