Proe Pretville – Leana Pool

R149,00

Hierdie kopie is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB162 Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Proe Pretville is nie ’n dorp op die landkaart nie, en jou GPS sal ook tevergeefs daarna soek. Dis ’n vyftigs-fantasie in die harte van mense, ’n plek waar daar altyd iets is om te vier. Die musiek en dans en toneelspel is deel van die fliek Pretville en met Proe Pretville kan elkeen ’n porsie van die geluk van daardie era in sy eie kombuis beproef.

Dis immers net op Pretville waar Pruimfees gehou word en ouma Sarie se onderstebo pruimtert elke jaar die wenlint dra. Moet egter nie waag om Roeda Regyt se verruklike vyetert ’n skuins kyk te gee nie, hoor! Van Hennie Hakkel se spraakgebrek is daar in sy heerlike skommels geen teken nie, en Kallie Klawers se kolwyntjies sal enige vroulike mededinger se ogies laat skeeftrek van jaloesie.

Die meesal handgeskrewe resepte uit oumas se familieresepteboeke is wel oorgetik en hier en daar opgedollie sodat dit kan inpas by die nuwerwetse wêreld van vandag. Verlustig jou in die nostalgie van die vyftigs wanneer jy hierdie boek gebruik – geniet Proe Pretville!

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.