Partytjie-idees vir Kinders – Jenny Dodd

R125,00

A preloved copy in a very good condition.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB117 Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Laat die gedagte aan ‘n kinderpartytjie jou in sweet uitslaan? Waar begin ‘n mens? Wat van ‘n koek? Wat geniet vandag se kinders, en wat wil hulle he? Jenny Dodd het al die antwoorde. In hierdie titel gee sy die riglyne vir ‘n suksesvolle partytjie — van beplanning en uitnodigings, kos en dekor idees, tot by temas en vermaak. Die titel is verdeel in 19 temas, wat aangepas kan word om amper enige ouderdomsgroep te pas. Die temas sluit in: ‘n Oorslaap partytjie, monster partytjie, karaoke partytjie, sokker partytjie, tuin partytjie, rondom die wereld partytjie, feetjie partytjie, dinosourus partytjie en ‘n sirkus partytjie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.