Omnibus 7 – Christine Le Roux

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :          Paperback/Sagteband
Book Condition      :          Like New/Soos Nuut
No. of pages            :          472
ISBN Code              :           978-0-7981-6974-5
Dimensions            :           210 x 136 x 21mm
Weight                     :           590 g (0.59 kg)
Publisher & Date   :           Human & Rousseau in 2015

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 7 bevat drie immergroen liefdesverhale van hierdie geliefde skrywer

Geskenk uit die hemel (2000): Die suksesvolle sakeman Pieter Louw leer Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. ‘n Jong meisie met ‘n rugsak wat hy eers hospitaal toe moet neem. En daarna, toe dit blyk sy het so pas aangekom en ken niemand in Kaapstad nie, neem hy haar saam na sy huis. So begin ‘n voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.

Die lente kom weer (1982): Frans Fourie is ‘n perfeksionis en dus hoogs geïrriteerd wanneer sy, ervare sekretaresse met siekverlof gaan en hy gewoond moet raak aan sy ‘n sekretaresse. Eers is hy skepties oor die jong vrou wat by haar oorgeneem het, maar Kristien blyk ‘n uitstekende plaasvervanger te wees, professioneel en saaklik, soos hy verkies. Hoekom is hy dan teleurgesteld oor haar koel en onbetrokke houding?

Kosbaar soos die lewe (1981): Elizabeth Benade wonder of sy die regte ding gedoen het om haar werk by die rekenaarfirma te bedank en as huishoudster te gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Sy seuntjie is ‘n handvol, maar dis duidelik dat die kind smag na warmte en liefde. En dis nie lank voor Elizabeth haar oor hom ontferm en betrokke raak by hierdie pa en seun se lewe nie.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.