Omnibus 6 – Sarah Du Pisanie

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format          :        Paperback/Sagteband
Book Condition      :        Good
No. of pages            :         425
ISBN Code              :         978-0-624-04103-4
Barcode                   :         9780624041030
Publisher & Date   :         Jasmyn in 2002

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 6 – Sarah du Pisanie R90Omnibus 6 met drie lekkerlees-liefdesverhale

Liefste Koos (1984): Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtbaai op Swakopmund. Kurt, haar aanstaande, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, hy het soos mis voor die son verdwyn. Uieindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar nuwe reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kan die tog meemaak …

Jakkalswater (1982): Oom Bennie rig ‘n moeilike versoek tot Daan: daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal, en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan eers met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ‘n vrou alleen tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee …

Die winskopie (1986): Gerhard Fouché kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Lüderitz, en later op Otavi, teëkom. Dat die ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun aan sy sy ‘n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas …

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.