Omnibus 3 – Sarah Du Pisanie

Original price was: R230,00.Current price is: R180,00.

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :         Paperback/Sagteband
Book Condition      :         Very good
No. of pages            :         434
ISBN Code              :         978-0-624-05276-0
Barcode                   :         9780624052760
Publisher & Date   :         Jasmyn in 2000

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Omnibus 3  ★ UITERS SKAARS VERSAMELAARSITEM ★ Hierdie spesifieke omnibus is lankal uit druk uit. Drie lekkerlees-liefdesverhale.

Die huis van Makir (1988): Privaat verpleegster Annie bly slegs in diens van ‘n skatryk familie om ‘n veilige hawe te kan skep vir die seuntjie van die stugge Pieter von Moltke, in die hoop dat die man ééndag die kind die erkenning sal gee wat hom toekom. En dan breek daardie dag aan …

Die rooi duiwel van Rotskloof (1985): Ansie en haar verloofde pak ‘n lang tog aan om haar wewenaar-broer te gaan bystaan waar hy hom op ‘n sendingstasie saam met sy twee kleuters bevind. Maar spoedig ontdek sy dat haar broer dodelik siek is, en boonop loop sy haar vas in rooibaard-duiwel van ‘n man wat vas glo een van die kinders het op sy plaas oortree.

Vir twee koppies meel (1990): Weeskind Anke is bestem om die bruid van ‘n Duitse soldaat te word: sy wil die armoede van Duitsland verruil vir ‘n nuwe lewe in sonnige Suidwes. Maar met haar aankoms daar word haar droomwêreld aan flarde geruk.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.