Liefde Is Vir Altyd – Daniël Louw

R60,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Boekformaat            :           Sagteband met glansafwerking
Boektoestand           :           Baie Goed
Aantal bladsye         :           164
ISBN-kode               :            0-86997-565-X
Afmetings                 :           22,5 x 15,5 x 2 cm
Gewig                         :           550 g (0,55 kg)
Uitgewer & Datum  :           NBD -1993

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Liefde is vir altyd deur Daniël Louw is ’n praktiese Christelike boek oor die bou en versterking van ’n gesonde, blywende huwelik. Met professionele raad, praktiese riglyne en selfevalueringsvraelyste help Louw paartjies om hul verhouding beter te verstaan en aan hul huwelik te werk.

Lees byvoorbeeld:
• Van eerlik wees met mekaar.
• Hoe om realistiese verwagtinge van jou huwelik te hê.
• Hoe om jou eie en jou maat se behoeftes raak te sien en voldoende te vervul.
• Oor versoening en vergifnis, al lyk die situasie hulpeloos.
• Van liefde wat regtig werk.
• Waarom kommunikasie meer is as woorde.
• Hoe om stres betyds hok te slaan.
• Hoe jy jouself – en vir God – moet verstaan sodat ‘n volwasse verhouding kan groei.

Daniël Louw het ‘n aanvoeling vir die manier waarop, soos Spreuke 30:18 sê: “die liefde tussen ‘n man en ‘n vrou werk” – nie net as teoloog en gelowige wat God se plan met die huwelik verstaan nie, maar ook as gewilde huweliksberader, en as vennoot in ‘n huwelik waar die plan werk. Hier is nou tot jou beskikking die insigte en praktiese ervaring van prof. Louw se jare lange interaksie met verloofdes en getroudes.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.