SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Kus vir die kluisenaars – Esta Steyn
R40,00
In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page. Some pages might have dog ears but not torn.
1 in stock
- Free buyer protection
- No hidden costs
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Nog ’n Weskusverhaal deur die skrywer van Kinders van die Sabbatsee en Meeulanders. Dorkasbaai is ’n bar en afgesonderde strandplaas aan die Weskus. Ook die mense wat daar woon het bar geword van afsondering, veral Eli van Egeren en sy seuns, Joac en Benjamin. Waarom wil Fransie van Zyl dan haar gemaklike stadsbestaan laat vaar om juis Dorkasbaai toe te gaan? Die antwoord lê verskuil in die blou bladsye van die briewe wat haar stiefma nagelaat het. Dáár gaan soek Fransie die sleutel tot haar onverstaanbare dood. En so raak haar lewe verweef met Joac, wie se huwelik ’n marteling geword het; met Benjamin, die liefdevolle hemelkind wat in sy eie wêreld leef; en met Liza, Eli se tweede vrou. Op onnaspeurlike manier bring Fransie se tussenkoms verandering in hul lewens, totdat die geheime van die ongelukkige seeplaas een vir een wyk.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack