Kitare En Ander Snare – Ollie Viljoen

R25,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Good, clean book. No creases on spine. Signs of shelf wear.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Die naam Ollie Viljoen is lank reeds volksbesit. Hy is bekend as veelsydige musikant en vermaaklikheidster, sonder twyfel een van die grootste stimuleerders van die storieverteller- en boeremusiektradisie in Afrikaans. Oor ‘n tydperk van dertig jaar was Ollie regisseur van die gewilde TV-programme soos Kom kuier saam, Spies en Plessie, Maak ‘n las, Kyk-innie-pot en die Boereorkes-kompetisie. Sedert 1994 tree hy ook op in Stoepstories, waar hy storievertellers aan die publiek bekendstel. Boonop is Ollie ‘n radiopersoonlikheid, gelied vir sy Boeremusiekprogram op RSG. Ollie Viljoen word in Afrikanergeledere beskou as n ikoon en groot liefhebber van sy moedertaal. Sy eerste publikasie, Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, bevat ‘n versameling stories, staaltjies en insidente uit sy loopbaan, asook meer as twintig van sy gedigte, wat hy rympies noem.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.