Jabes – ‘n Roman – Thom Lemmons

R40,00

A good-looking book. Doesn’t look like it has been read. Very minor signs of shelf wear. Old sticker on the back cover.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Teen hierdie tyd ken jy Jabes se gebed… Leer ken nou ook die storie agter die gebed…

Die gebed van Jabes om God se seëning verander steeds die lewens van miljoene mense duisende jare nadat hy dit tot God gebid het. Leer nou ook vir Jabes, die man agter die gebed ken, en ervaar…

  • sy liefde vir sy ma wie se bitter trane hy nooit kon vergeet nie
  • sy behoefte om verlos te word van die pyn wat sy verlede en hede gekenmerk het – en dreig om sy toekoms te oorskadu.
  • sy versukkelde lewe as deel van ‘n gebroke familie tussen ontnugterede mense wat van hul God vergeet het.
  • sy stryd om geloof – en sy moed om daaraan vas te klou ongeag wat hom te beurt val
  • sy reis na God se verrassende antwoorde op sy gebed om seëning en uitgebreide grondgebied

Lees die boeiende storie oor twee pynvervulde mense – ‘n jongman en sy ma – wat in ontstuimige Bybelse tye geleef het. Beleef die paradoks van seëning te midde van stryd en een man se volgehoue, onwankelbare navolging van God se wil vir sy lewe.

Vendor Information

  • Store Name: My Owl Bookshop
  • Vendor: My Owl Bookshop
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.