Gesels Met God Oor Alles – Joyce Meyer

R45,00

This is a good-looking, sturdy book with minor scuffing marks due to light shelf wear. It looks like it has not been used much, if at all.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

“God wil hê ons gebedslewe moet natuurlik en genotvol wees, eerlik en uit die hart uit. Hy wil hê ons kommunikasie met Hom moet sonder reëls en regulasies wees. Gebed moet die maklikste ding wees wat ons elke dag doen.” – Joyce Meyer

Ons dink dikwels ons gebede voldoen nie aan al die vooropgestelde vereisteds vir gebed nie. Maar, skryf Joyce Meyer in Gesels met God oor alles, gebed is baie eenvoudiger en makliker as wat ons dink. Mense bid dikwels meer as waarvan hulle bewus is. Hulle kom nie eens agter dat hulle besig is om te bid nie omdat hulle vooropgestelde, wettiese idees het van wat hulle dink gebed moet wees. Hulle glo daar is sekere streng beginsels en reëls wat nagekom moet word en voorwaardes en spesifikasies waaraan voldoen moet word om dit ware gebed te maak. In Gesels met God oor alles leer Joyce die leser egter om met nuwe oë na gebed te kyk – dat ‘n doeltreffende gebedslewe binne elkeen se bereik is! Ontdek saam met haar dat God nie gebed ingewikkeld gemaak het nie, maar dat dit eintlik heel eenvoudig is.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.