Geniet Jou Omkapmasjien – Alma Schwabe

R25,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Groot sagteband in goeie kondisie. 44 bladsye. Geringe tekens van gebruik en raklewe.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Geniet Jou Omkapmasjien deur Alma Schwabe verskaf allerhande antwoorde op jou vrae. Dit is ‘n boek vir elkeen wat dié masjien wil aanskaf of wat pas een gekoop het en nie die tyd of die kans het om lesse by te woon nie.

Dit beantwoord vrae soos:

  • Hoe verskil ‘n omkapmasjien van ‘n naaimasjien?
  • Wat kan ‘n omkapmasjien alles doen?
  • Hoe werk die omkapmasjien?
  • Watter omkapmasjien is die beste?

Dit bevat inligting, raad en wenke oor:

  • die verskillende steke en waar om hulle te gebruik
  • gares
  • materiale
  • stiktegnieke
  • spanning
  • onderdele en instandhouding

Geniet Jou Omkapmasjien kan by alle fabrikate en modelle gebruik word en is onontbeerlik vir elke naaldwerkster wat dié masjien ten volle wil benut.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.