Lady Philippa – Wille Martin

R15,00

Preloved. Very good condition. No markings, no missing pages, no loose pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Soos die Ooste en die Weste, so verskil Kleinkoos Wildenboer en lady Philippa.  Hy op sy Karooplaas, sy van haar landgoed in Engeland.

Saam met haar ma kuier sy op die se geboorteplaas in die Karoo.  Maar Philippa, oftewel Lady Flip, is g’n Engelse roos nie.  Nie ‘n lady soos haar ma nie.  Dit kom Kleinkoos gou agter.

Lady Flip het dorings.  Nie geniepsig nie, net daar.  Sy keer sy idee van ‘n vrou op sy kop.  Mannetjiesagtig, besluit hy.  En hy is ‘n vliespaleis met min tussen die ore, is haar slotsom.  Maar sy begin ho jag, verlei hom, verwar hom.  Hy’t nie verniet gese sy soen so-so nie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.