Daar Kom ‘n Tyd – Ettie Bierman

R30,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Dit was ‘n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ‘n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ‘n besondere man en kort daarna was Marinda met hom getroud.  Op pad huistoe na die Bosbok-Motel, waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot in en al haar pragtige drome spat aan skerwe.

Ontredderd en mens-alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer, die ander eienaar van die pragtige motel. Hugo, ‘n verbitterde en ontnugterde man, glo sy is ‘n fortuinsoekster en maak die lewe vir haar ondraaglik En boonop begin sy Wynand beter leer ken deur sy vriende … en vriendinne…

En tog : alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd. Ook ‘n tyd om lief te hê…

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.