Description
In Al Stap Ek Dan Alleen beleef Elisabeth keer op keer moeilike omstandighede in haar lewe. Sy moes sonder ‘n ma grootword en haar pa sterf ook later aan kanker. Sy verlang na iets groot, iets besonders. Sy wil Jesus volg, ongeag wat gebeur. Lees gerus haar uitdagende lewensreis.














