Description
366 Onderstreepte Bybelverse is ’n inspirerende dagboek en Bybelstudiegids met oordenkings vir elke dag van die jaar. Clifford Heys neem jou op ’n reis deur 366 spesiaal gekose en onderstreepte verse uit Genesis tot Openbaring — insluitend uit elke Psalm. Elke dagboodskap bevat eenvoudige, dog kragtige insigte wat God se liefde en genade in jou daaglikse lewe uitlig. ’n Moet-hê vir enige Christen wat geestelik wil groei en betekenisvolle Bybelstudie geniet.




















