Description
Gewilde Christelike dagstukkie- en inspirasieboek wat bestaan uit 365 insiggewende gedagtes, Bybelverse en aanhalings. Dit is saamgestel deur Wilma Le Roux en dien as ‘n daaglikse bemoedigingsbron vir vroue om hulle te inspireer met wysheid en humor.































