Tweedehandse Afrikaanse boeke in Suid-Afrika
Jou volgende Afrikaanse boek is dalk reeds op Bookle.
Van klassieke Afrikaanse romans en geliefde spanningsverhale tot romanse, poësie en boeke wat jy dalk lanklaas gesien het — daar is iets besonders aan om deur ’n versameling tweedehandse boeke te snuffel.
By Bookle bring onafhanklike verkopers regoor Suid-Afrika hul boeke bymekaar, sodat jy bekende gunstelinge én minder bekende titels op een plek kan ontdek. En omdat dit tweedehandse boeke is, kom daar soms ’n titel verby wat jy nie meer maklik in ’n gewone boekwinkel sal kry nie.
Op soek na iets anders in Afrikaans?
Hier fokus ons op Afrikaanse fiksie vir volwassenes, met ’n verskeidenheid genres om van te kies:
- Algemene fiksie
- Christelike fiksie
- Historiese fiksie
- Romanse en Romanza
- Spanningsverhale
- Literêre fiksie
- Poësie
- Ander fiksie
Jy sal bekende Afrikaanse skrywers tussen die boeke raakloop, onder andere:
Algemene fiksie (General fiction)
Vir wanneer jy eenvoudig ’n goeie Afrikaanse storie wil lees. Hier vind jy karaktergedrewe romans, families, verhoudings en alledaagse stories wat nie noodwendig in ’n spesifieke genre pas nie.
-


Sink – Brett Michael Innes
Seller: LekkerLees
R80,00 -


Bestemmings – Marita Van Der Vyver
Seller: LekkerLees
R60,00 -


Die Manjifieke Onthulling Van Mel — Jacolet Van Den Berg
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R68,00 -


Die Man — Pienkes Du Plessis
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R59,00 -


Waar Oos & Wes Ontmoet — Carla Van Der Spuy
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R149,00
Christelike fiksie (Christian fiction)
Stories waarin geloof, hoop, verhoudings en die uitdagings van die lewe dikwels ’n sentrale rol speel. Van romantiese verhale tot stories oor geloof en persoonlike groei.
-


Droomhuis Vir Kristie — Elaine Marais
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R79,00 -


Seisoen Van Vergifnis — Alta Cloete
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R49,00 -


Seisoen Van Genade — Alta Cloete
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R49,00 -


Woestynblom — Kristel Loots
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R145,00 -


Verbly Julle In Die Hoop — Helena Hugo
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R59,00
Historiese fiksie (Historical fiction)
Verhale wat jou na ’n ander tyd en plek neem, met geskiedenis as deel van die storie. As jy daarvan hou om deur ’n roman iets van die verlede te beleef, is hier heelwat om te ontdek.
-


Kringe In ‘n Bos – Dalene Matthee
Seller: LekkerLees
R90,00 -


Drie Vroue En ‘n Meisie – Hans Du Plessis
Seller: LekkerLees
R85,00 -


Equatoria — Tom Dreyer
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R55,00 -


Vuur Op Die Horison — Engela Van Rooyen
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R68,00 -


Liesbet Delport Se Oorlogboek — Berna Ackerman
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R55,00
Romanse (Romance)
Vir lesers wat van liefde, verhoudings en ’n bietjie romantiese drama hou. Jy kan ook spesifiek na die geliefde Romanza-reeks soek.
-


Foxtrot Van Die Liefde – Kristel Loots
Seller: LekkerLees
R80,00 -


‘n Kans Op Vir Altyd — Cecilia Nortjé
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R65,00 -


Stiletto’s Van Staal — Bernette Bergenthuin
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R48,00 -


Klein venster van die hart – Mike Heine
Seller: Kanniedood
R25,00 -


Sjokoladesoene — Kristel Loots
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R60,00
Spanningsverhale (Suspense)
Van misdaad en speurverhale tot sielkundige rillers — hierdie is die boeke vir wanneer jy wil aanhou lees omdat jy eenvoudig moet weet wat volgende gebeur.
-


Wolwedans In Die Skemer – Leon Van Nierop
Seller: LekkerLees
R90,00 -


Koors – Deon Meyer
Seller: Beach Books
R80,00 -


Tuisland – Karin Brynard
Seller: My Owl Bookshop
R70,00 -


Orion – Deon Meyer
Seller: My Owl Bookshop
R90,00 -


Terugkoms Van Die Hertogin – Frieda De Villiers
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R25,00
Literêre fiksie (Literary fiction)
Vir lesers wat hou van sterk karakters, interessante idees en stories wat ’n bietjie langer by jou bly. Afrikaanse literêre fiksie strek van bekende klassieke werke tot meer onlangse romans.
-


Tsjip & De Leeuwentemmer — Willem Elsschot (Dutch)
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R25,00 -


Kinnes: ‘n Novelle — Chase Rhys
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R99,00 -


Een Nagelaten Bekentenis — Marcellus Emants (Dutch)
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R39,00 -


Skaduwees Tussen Skaduwees — Abraham H. De Vries
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R45,00 -


Vetkers En Neonlig — Abraham H. De Vries
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R45,00
Poësie (Poetry)
Gedigte wat jy vinnig kan lees, stadig kan lees of telkens weer kan lees. Van bekende digters tot minder bekende bundels — tweedehandse poësieboeke kan soms verrassende vondste oplewer.
-


Kinkelbos — Pieter Claassens
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R50,00 -


Die Windvanger – Breyten Breytenbach **Signed**
Seller: MC Books
R950,00 -


Respyt — Elisabeth Eybers
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R45,00 -


Die Swart Skip — Ernst Van Heerden
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R40,00 -


Kleur Van Donkerte: Verse 1942-1956 – Ernst Van Heerden
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R40,00
Ander fiksieboeke (Other fiction)
Nie elke boek pas netjies in ’n genre nie. Hier vind jy Afrikaanse fiksie wat ’n bietjie buite die gewone kategorieë val — van dramas en vertellings tot boeke wat moeilik is om te klassifiseer.
-


Ons Weg Deur Die Wêreld – C. J Langenhoven
Seller: Kanniedood
R60,00 -


Periandros Van Korinthe (Skooluitgawe) — D.J. Opperman
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R30,00 -


T In Die Blou Kamer — Mikro
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R38,00 -


Fasette: Verhoog-Radio- En Televisiedramas — P. J. Du Toit
🌴 On holiday until 20/10/2026
Seller: BookDaddy
R39,00 -

Die Boek Van Spoke – Francois Bloemhof
Seller: Shop a Trolley
R35,00
Waarom tweedehandse boeke koop?
Daar is iets lekker aan ’n tweedehandse boek. Jy kry dikwels ’n beter prys, jy kan ouer of moeiliker-om-te-vind titels ontdek, en die boek kry ’n tweede kans om gelees te word.
Met Bookle koop jy ook by onafhanklike verkopers regoor Suid-Afrika.
Lees meer oor waarom dit die moeite werd is om tweedehandse boeke te koop.
Gereelde vrae
Hoe weet ek wat die toestand van ’n boek is?
Lees ons Boektoestand-gids om te sien wat jy van die verskillende toestandgraderings kan verwag.
Hoe koop ek ’n tweedehandse boek op Bookle?
Ons koopgids verduidelik hoe om ’n boek te vind, te bestel en jou bestelling te ontvang.
Hoe werk versending?
Lees meer oor versending op Bookle.
Nog boeke om te ontdek
Omdat Bookle se boeke van verskillende onafhanklike verkopers kom, verander die versameling voortdurend. ’n Boek wat vandag nie hier is nie, kan môre opduik — en daardie onverwagse vondste is deel van die lekkerte.
Wanneer jy meer as een boek by dieselfde verkoper koop, kan hulle gewoonlik saam gepak en gestuur word, sodat jy een koerierfooi betaal.
Op soek na ’n spesifieke verkoper? Ontdek al die Bookle-verkopers.