God Se Storie, Jou Storie – Max Lucado

Seller currently on holiday.

Original price was: R50,00.Current price is: R30,00.

Very good condition softcover copy

ISBN: 9781431603350

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Bestbooks

5.00

(1 Review)

Description

In God se storie, jou storie inspireer bekende leraar en topverkoper outeur Max Lucado jou om te sien hoe jou dag-tot-dag-storie inpas by God se groter verhaal van ewigdurende verlossing. Jou geloofsreis sal lewend word soos jy die goddelike verhaal van Nuwe-Testamentiese sowel as hedendaagse mense verken en ontdek hoe die Bybel God se plan vir jou vandag bekendmaak.

Op deernisvolle manier skuif Max die chaos en verwarring van jou storie eenkant toe om God se liefdevolle en geordende doel en perspektief daaragter vir jou te wys. Of jy ‘n Bybelgeleerde of ‘n medesoeker na God is, wanner jy jou lewe sien as ‘n hoofstuk wat deel is van hierdie goddelike verhaal, sal jy ontdek dat jy jou hemelse Vader in enige krisis kan vertrou.

Volgens Max is jou storie deel van God se storie… Jou lewe spruit uit die goedehartigste hart in die geskiedenis van die heelal: die hart van God.

Kom kyk saam met hierdie gewilde Christenskrywer hoe God se storie oor ewige verlossing deur jou storie vertel word.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.