Z Is Vir Zackie: Die Dieretuin – Jaco Jacobs

R49,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Hierdie kopie van Z Is Vir Zackie is splinternuut.

Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees
SKU: MB395 Categories: , ,

Description

Vandag is ‘n spesiale dag.  Zackie se klas gaan dieretuin toe!  Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie.  Maar Anton gaan ook saam.  Anton is ‘n boelie.  Hy hou vreeslik baie van spog.  En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.

Die Z is vir Zackie-reeks is ideaal vir beginnerlesers.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.