SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Wanneer Milan se man saam met sy skelmpie sterf, tuimel haar wêreld ineen. Voorheen het sy ‘n losbandige lewe as rykmansvrou in Sandton gelei, nou sit sy skielik sonder geld of raad op Vaalkrans tussen goed bedoelde, maar nuuskierige plattelanders.
Asof een maal nie genoeg is nie, word haar lewe weer onderstebo gedraai wanneer Henk, ‘n boer uit die kontrei, haar nader met ‘n aanbod: ‘n gerieflikheidshuwelik.
Dit beteken Milan sal moet kerk toe gaan, sy sal moet ma speel vir drie kinders en sy sal alles moet wees wat daar van ‘n Vaalkransboervrou verwag word – alles wat sy nie is nie.
Is dit moontlik om jou hele lewenswyse te verander? Halfhartig raadpleeg sy die nuwe fasiliteit in haar lewe: die Bybel. En wag vir ‘n teken. Want iewers vorentoe, weet sy, sal haar lewe weer op koers kom.
Vendor Information
- Store Name: Mimi se Boeke
- Vendor: Mimi se Boeke
-
The 130-storey treehouse – Andy Griffiths & Terry Denton
R120,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 3 Boek 1 – Tippie loop in die reën
R39,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 1 – Tippie se nuwe maat
R39,00 -
Learn to do – Tippie goes to the beach
R29,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 8 – Tippie vang vis
R39,00 -
Emosionele Intelligensie – ‘n Werkboek vir volledige menswees – Dr Rina de Klerk-Weyer & Dr Ronel le Roux
R179,00