Dolfie Weerwolfie – Paul van Loon

R139,00

Hierdie boek is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB211 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Toe Dolfie wakker word is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis ‘n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar ‘n stert! Hy is ‘n weerwolf! Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie! Ek wil nie ‘n weerwolf wees nie! Dalk gaan dit vanself weg, stel Timmie voor. Ja, jy kan maklik praat, grom Dolfie. En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.