Description
Hierdie verse oor plante, diere en insekte is inderdaad poësie – poësie geskep deur ‘n gevoelige kunstenaar wat die natuur ken en liefhet, en ook inderdaad die kinderwêreld verstaan.
Elke gediggie is pragtig geillustreer deur ‘n bypassend blom of insek of kinderwêreld.









