SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Wendy kom na ‘n motorongeluk in ‘n vreemde wereld by – sonder ‘n van, maar met ‘n man en ‘n stel foto’s van ‘n klompie vermiste meisies in haar besit.
Haar man, Niel Vorster, is vir haar ‘n vreemdeling wat geen herinneringe by haar wek nie. Sy word ook byna soos ‘n gevangene behandel deur hom en sy niggie, Amanda, wat saam met hulle op sy kleinhoewe bly. Die rede wat hulle aanvoer, is dat haar lewe in gevaar is.
Wendy raak geleidelik verlief op Niel, maar dan kom sy agter dat daar meer as net familiebande tussen hom en Amanda is…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Erf Dan my Drome – Ena Murray
R25,00 -
Nuwe vreugde – Christi van Aswegen
R15,00 -
Auditing Fundamentals in a South African Context – Pieter von Wielligh et al.
R300,00 -
Oase van geluk – Ena Murray
R25,00 -
Bloedsuier – Lambert Visser
R10,00 -
Steekbaard: Die beste Afrikaanse hondestories – A.H. de Vries
R30,00