SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Nog 13 Spookstories – Francois Bloemhof, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs
R40,00
In good condition for a used book. Some pages might have dog ears but not torn.
1 in stock
Why Buy From Bookle?
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Share with friends:
Description
Nog 13 Spookstories is ‘n versameling van 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word.
Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie?
Dan is hierdie net die boek vir jou!
So, maak toe die vensters, klim in jou bed… en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Greep Op Die Lewe – Marius Swanepoel
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
Al Die Dae Van My Vrouwees Met God – Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Huis Van My Hart – Malene Breytenbach
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Bulletproof Badge & Fully Committed (2-in-1)
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Romein Van Timbavati – Adele Reynders
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Die Aanslag Teen Selfbeskikking In Die RSA – Hercules Booysen
Seller: Mel's book shack
R50,00