SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Met ‘n gebroke hart en haar vertroue in die mensdom aan flarde klim Erika op ‘n vliegtuig Europa toe. Sy moet weer in die hoofstroom kom, weer deelneem, soos ‘n vriendin aanbeveel het. Behalwe die vrolike vriende wat sy op die toer ryker word, is daar een wat haar seer half salf en gesond maak – Richard Kingsley, die toerleier. Maar kan sy hom vertrou? Pyl sy nie maar weer op ‘n afgrond af nie? Hy is veel ouer as sy, so wereldwys. En daar is een vrou met wie se lis sy nie rekening gehou het nie …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
The Tuscan Year: Life And Food in an Italian Valley – Elizabeth Romer
R40,00 -
As jy kan fluit op hierdie maat – Freda Linde
R15,00 -
Bride of the Mist – Christina Skye
R30,00 -
Reclaiming Desire: A Guide To Finding Your Lost Libido – Goldstein, Brandon
R30,00 -
The Skilled Helper: A Problem-Management Approach to Helping – Fifth Edition – Gerard Egan
R250,00 -
Om Kobus te ken – Madelie Human
R10,00