Finansiële bevryding – Willem Pretorius

R50,00

In good condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Daarom gaan My volk in ballingskap, weens ‘n gebrek aan kennis en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van die dors. Jes. 5:13

Die finansiële sisteme het ons almal ingesluit die afgelope 200 jaar en ons afhanklikheid van God het omgeswaai na ‘n afgod van sukses, ‘n gejaagde wêreld waarin elkeen sy eie koninkrykie bou.

God laat egter Satan (die verwoester) teo om al daardie sekurieteite te verwoes, sodat ons kan terugkeer na die Ware Rots, Jesus Christus!

Mag hierdie boek finansiële bevryding vir u bring rondom alle aspekte van u finansies, gebaseer op die Waarheid, wat u sal vrymaak!

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.