Geruisloos, ongemerk is ’n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike-realisme en surrealisme wissel. Kuit ondersoek die alledaagse lewe met onverwagte ompaaie, woede en humor.
“Henali Kuit se kortverhaalbundel word op verskeie platforms beskryf as ’n uitlokkende versameling van kortverhale wat wissel tussen realisme en surrealisme. [… Sy] het in ’n onderhoud met LitNet in 2012 vertel dat haar gunstelingtipe stories die “skynbare banale stories” is. Alledaagse stories oor wat iemand alleen in ’n kantoor aanvang of oor hoe iemand per ongeluk hulle hare met conditioner in plaas van sjampoe was. Kuit het egter gebieg dat sy nie genoeg vaardigheid het om hierdie stories te vertel nie – en tog het sy dit reggekry om hierdie tipe stories in haar kortverhaalbundels te bemeester.” – Irene Schoonwinkel, LitNet
Henali Kuit writes short fiction in English and Afrikaans. Her work has appeared in New Contrast, Prufrock, Ons Klyntji, Botsotso, and elsewhere. She was runner-up in Human & Rousseau’s 2012 Nuwe Stories prize.
The incredible beat of my heart is Kuit’s first story collection. Her translation of this book into Afrikaans was published a year later by Deep South as geruisloos, ongemerk.