Omnibus 32 – Ena Murray

R150,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format : Hardcover/Hardeband
Book Condition : Good
No. of pages : 447
ISBN CODE : 0-624-03811-4
Barcode : 9780624038115
Publisher & Date : Jasmyn in 2000

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 32 sluit die twee prag verhale in uit die pen van Ena Murray

Ter wille van ons drome (1987): In ‘n hoogaangeskrewe ginekoloog, dr. Jan van Warmelo, se ontvangskamer leer vier vroue mekaar deur en deur ken. Daar is Wanka Gerber, wat met haar hele hart ‘n kindjie begeer maar haar man is steriel. Die mooie Karmen Eloff, getroud met die miljoenêrsakeman Chris, sit met dieselfde probleem, en so ook Joanola Roux, vrou van dominee Lerm Roux. Die vierde lid, Elsje van Rooyen wat ook ‘n kindjie begeer, maar in haar geval is deit sy wan onmagtig is om ‘n kind te baar. Dr. Van Warmelo stel alternatiewe voor – aanneming, kunsmatige inseminasie per skenker, surrogaatmoederskap – en laat dita an die vroue oor om op ‘n alternatief te besluit…

Kinders van KIS (1988): Twintig jaar nadat Wanka, Joanola, Karmen en Elsje betraand van mekaar afskeid geneem het, ontmoet hulle weer, en wonder opnuut of die ingrypende prosedures wat jare gelede uitgevoer is, die moeite en ve3rdriet – en tog ook vreugdes – werd was. Een huwelik het reeds op die rotse beland, ‘n tweede wankel al twintig jaar lank. Een van die vroue leef al twintig jaar lank saam met die wete dat sy bedrog gepleeg het teenoor haar man: die kind wat sy in die wêreld gebring het, is nie syne nie… Nuwe vriendskappe en teer liefdesverhoudings wat na ‘n mondigwordingspartytjie begin groei, moet kort daarna wreed kortgeknip word, want een en elkeen van hulle is ‘n kind van KIS!

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.