Description
Survivor/Oorwinnaar is ‘n dun boekie met hope christelike krag vir kinders van 8 tot 12 jaar oud. Net wat ‘n kind nodig het, ligter as ‘n selfoon, maar vol slim planne vir oorlewing, en vol bewyse dat Jesus die ware Gids is en dat die Bybel die beste Padkaart en Kompas deur die lewe is.

























