Description
Bloedmane is algehele maanverduisterings. In Vier Bloedmane wys die outeur op die belangrikheid van die drie wat met Joodse feeste saamgeval het en wat vir Israel betekenisvol was. Sal ons gereed wees as die Koning kom? Is ons bewus van die krag en heerlikheid wat in hierdie duidelike natuurtekens opgesluit lê?















