Vermoedelik Verlief – Ettie Bierman

R20,00

Average used worn book. All pages are present; might have dog ears, but not torn. Cover might be slightly worn.  The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page. Spine might be slightly creased and/or slightly slanted.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Die dag toe sy agtergekom het dat haar kerel saam met ‘n ander, beeldskone meisie op die lughawe gesien is, het Mynie Cronje se hele wereld in duie gestort.  Nie dat Heinz du Preez nie probeer verduidelik het nie, maar hoe meer hy verduidelik het, hoe minder het sy hom geglo.

In ‘n desperate luim skryf sy aan Wewenaar, ‘n middeljarige prokureur wat in ‘n tydskrif se hoekie vir eensames na ‘n penvriendin gesoek het.  Na ‘n kortstondige briefwisseling ontmoet sy hom, en die eerste keer na sy Heinz die trekpas gegee het, is daar weer sterre in haar oe.  Wewenaar het die pragtigste naam van Conrad Duvenhage, hy is skatryk en aantreklik en hy beloof Mynie alles wat sy verlang.

Natuurlik het Conrad Duvenhage ‘n prys – en hierdie prys is hoog – maar daarvan hoef Mynie mos nie nou al te weet nie.

Heinz kom van Conrad te hore, maar intussen het hy ‘n verhouding met Elma Visagie, wat saam met Mynie skoolhou, aangeknoop.  Maar toe Mynie dit hoor, is die vet behoorlik in die vuur…

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.