Tralies Van Liefde – Annemarie J. Pieterse

R10,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Jantina vlug na ‘n liefdesteleurstelling uit die stad en gaan woon in ‘n statige ou herehuis wat deur haartante aan haar nagelaat is.  Sy hoop om rus en vrede te vind in die ou huis waar sy as kind gelukkig was.  Maar Jantina kry alles behalwe rus en vrede.

Die eiendomsagent Olaf en sy vreemde tant Bea maak snaakse opmerkings oor haar huis, en die dorpsmense glo dit spook in Vergesig.  Sy self sien voetspore en voetpaadjies en gedaantes in die mis, en hoor skuifelgeluide op die solder.  Jantina se nuusneus kan nie anders as lont ruik nie. Veral nie toe sy hoor van die motorongeluk in die berg nie …

Kan sy Olaf vertrou?  Wat van Alexander Roothman, die verkeersbeampte?  En wie is die ‘spook-man’ wat om haar huis rondsluip?

 

 

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.