Theseus – Maritha Snyman

R99,00

Hierdie boek is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB223 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Theseus is ‘n moderne hervertelling van ‘n ou klassieke verhaal, soortgelyk aan Perseus, wat in Junie 2021 verskyn het.

Hy is sterk en slim.
Hy is reg vir avontuur.
Hy hou nie van boelies nie.
Hy is ‘n seun wat sonder ‘n pa grootgeword het.
Maar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet.
Sy naam is Theseus en hy verslaan boewe.
Theseus is ‘n superheld wat in Antieke Griekeland geleef het. Hy het sonder ‘n pa grootgeword maar op sy agtiende verjaarsdag vertel sy ma vir hom dat sy pa eintlik ‘n koning is wat hom nie wou gehad het nie. Die enigste manier om sy pa se hart sag te maak, is om ‘n paar sandale en swaard wat onder ‘n reuseklip versteek is vir sy pa te vat. Sy pa soek ‘n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonders gevaarlik. Theseus moet ‘n klomp boewe verslaan en uiteindelik raak hy beroemd vir sy krag en goeie dade.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.