SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
In ‘n skoendoos vol papiere wat Lizette de Klerk by haar bejaarde ma kry, ontdek sy ‘n brief van haar oupa. Dié versoek dat ‘n bedrag geld aan die Italiaanse De Lucas-gesin betaal word. Haar oupa het gedurende die Tweede Wêreldoorlog in Italiё geveg en is daar gewond. Presies wat tussen haar oupa en die De Lucas-gesin gebeur het, is nie duidelik nie, maar dit stuur Lizette op ‘n speurtog na Italiё. Hier onthul die geskiedenis van oupa Isak se verbintenis met Isabella De Lucas sigself soos ‘n skilder, laag-op-laag en ontroerend mooi.
In Italiё, aan huis van haar galante gasheer, die kunsprofessor en kunstenaar Alphonso Lombardi, leer Lizette die ware betekenis van la dolce vita ken.
Vendor Information
- Store Name: Mimi se Boeke
- Vendor: Mimi se Boeke
-
Koos Meyer, lag-lag ‘n legende – Deon van Zyl
R70,00 -
‘n Ballade vir Nkunzi – Ben Viljoen
R149,00 -
Learn to read – Level 1 Book 10 – Tippie and the bug
R30,00 -
Donker Spoor – Martin Steyn
R150,00 -
Eet vir volgehoue energie – Liesbet Delport & Gabi Steenkamp
R89,00 -
Weerskante van die lens – Ruda Landman
R99,00