SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Hy staan teen haar motor aangeleun, hande in sy langbroek se sakke, enkels gekruis. Nogal heel kykbaar met die wind wat sy donker kuif tot oor sy blou oe waai. Sy aantreklike gesig is sonbruin. Die baie soenbare lippe is geamuseerd ingekeep en ‘n duikie in ‘n vierkantige ken rond die prentjie van perfeksie af.
Dit is die beeld van die man met die naam Wes wat Nicolette nie uit haar gedagtes kan kry nie. Hulle ontmoeting was kortstondig, maar die vonk wat hy in haar laat ontbrand het, bly haar by. Sal hy onthou van sy belofte om te kom koffie drink? Maar hy weet nie eens wat haar van is of waar op die klein kusdorpie, Skuinsklipbaai, sy tuisgaan nie. Hy het waarskynlik maar net so geseom van haar ontslae te raak …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Nag van die Monsters – Jaco Jacobs
R30,00 -
Omvattende Vroue Gesondheidsgids – Dr. Linda Friedland
R40,00 -
Laatsomerliefde – Magda Schmidt
R10,00 -
Plain Truth – Jodi Picoult
R30,00 -
Via Afrika English First Additional Language Grade 10 Teacher’s Guide
R150,00 -
Goeie Maniere En Etiket – Emsie Schoeman
R90,00