Seën Vir ‘n Kleikind – Maretha Maartens

R50,00

Looks like an unread copy with the bottom cover corners not as crisp as a new book. A small scuff mark on the front cover. Otherwise a good-looking book with clean pages and an uncreased spine.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 97811415303788
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy ‘n Verbondskind geword. Maar later het daar ‘n Egiptiese skarabee-kewer aan ‘n hangertjie om haar nek rondgeswaai. ‘Noem dit maar my lucky charm‘, het sy gesê. Die sand-steenhangertjie word die simbool van die doodsbestaan waarin Agnes lank voortploeter.

Agnes se storie is anders. Dit word die verhaal van ‘n soekende vrou wat in die Good Guys’ Club dans, maar ‘n Persoon opmerk wat haar agtervolg, asof Hy die verbond tussen Hom en haar steeds onthou.

Agnes gaan die huwelik binne met hope onuitgesorteerde bagasie uit die verlede. Sy weet dat sy haar greep op die waarheid verloor en haar jong egge-noot by haar innerlike chaos betrek het.

Sy beleef skrikwekkende laagtepunte en dramatiese ingrypings van God in haar lewe. Die nag na haar mastektomie dink sy: Ek kan skaars onthou dat ek ooit ‘n kind was. Dat die ergste nog voorlê, weet sy nie toe sy een lenteoggend peinsend na die kat wat ‘n veldmuis bekruip, staan en kyk.

Dié oggend dink sy juis: daar is altyd iets wat van iewers af aankom, altyd die groot onverwagte. Seën vir ‘n kleikind is ‘n meesleurende verhaal waarin jy die raaisels van jou eie bestaan sal herken.

Agnes het haar op één feit beroep: ‘Daar is vir my gebid toe ek nog ‘n onskuldige kind was. God noem Homself die Hoorder van gebed. Voordat ek sterf, moet ek weet of Hy vandag nog die Betroubare genoem kan word.’

Additional information

Weight 653806364 kg

Vendor Information