Laatsomerliefde – Magda Schmidt

R10,00

In excellent condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-7315-8
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Magriet van der Walt, ‘n weduwee, lei ‘n vol lewe en sy is tevrede met haar omstandighede.  Maar naweke raak dit stil en dan verlang sy meer as gewoonlik na ‘n maat.

Toe sy die aantreklike wewenaar, Stefan de Jager, ontmoet, voel sy weer die roering in haar hart wat so lank aan die slaap was.

Hy is alles wat iemand soos sy van ‘n man kan verlang.  Maar wat het in sy verlede gebeur wat so erg was dat dit verwydering tussen hom en sy enigste dogter veroorsaak het?  En wie is die pragtige, veel jonger vrou wat aan sy arm gehang het by die musiekkonsert?

Vendor Information