Purperwinde – Hetta Kotze

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Published 2006 (First Edition)

350 pages

ISBN 0-7993-3721-8

 

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Purperwinde deur Hetta Kotze is ’n Afrikaanse liefdesroman oor ’n onafhanklike vrou, ’n hardkoppige boer en die ingewikkelde pad na liefde.

Mirja vertrek na Nieuwtbegint om haar pa te vind en as onderwyseres te werk. Sy het egter geen ooghare vir boertige Boeremans soos Ben Maritz nie. Die plaasbaas is ’n outokraat wat nie in liefde glo nie, maar tog kan hy nie sy hande van die Engelse juffrou afhou nie. Wanneer hy haar vra om met hom te trou, is dit nie uit liefde nie, maar omdat sy in sy prentjie van die ideale vrou pas. Mirja besef intussen hoe diep haar gevoelens vir hom geword het, maar wonder of sy ‘n liefdelose huwelik én die inmenging van die beeldskone Isadore sal kan verduur.

’n Romantiese verhaal van botsende persoonlikhede, jaloesie en die vraag of liefde genoeg is om twee mense se verskille te oorbrug.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.