Description
Positiewe Ouerskap deur Margaret Fourie is ’n praktiese en toeganklike gids vir elke ouer wat hul rol beter wil verstaan en uitleef. Anders as ander verantwoordelikhede in die lewe, kom ouerskap sonder handleiding of opleiding – en tog is dit een van die belangrikste take wat ons ooit aanpak.


















