Description
In ‘n Les vir Elizabeth ervaar sy die verwarrende gevoel om op ‘n identiese tweeling verlief te wees. Wat gaan haar keuse wees?
In Hoë berge raak twee mense lief vir mekaar maar daar is baie struikelblokke in hul pad. Gaan die piek van die berg te hoog wees vir hulle?
In Die onwillige bruid staan ‘n man op ‘n selfmoordrots hoog bo die onstuimige see. Daar ontmoet hy ‘n vrou met ‘n storie wat dalk sy eie storie oortref!















