Naweek — Toast Coetzer

R39,00

Toestand: Goed. Eerste Uitgawe, Tafelberg, 2009, Sagteband – Roman – 160pp. ISBN 9780624047599.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
BookDaddy

5.00

(1 Review)

Description

Toast Coetzer se prosadebuut, Naweek, sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van ‘n Afrikaanse rocker. ‘n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.