Description
Ontsluit die Joodse Kode sal jou help om te verstaan hoekom die geseënde Joodse leefstyl en denke oorleef het vir meer as 4000 jaar! Perry Stone noem dit “Die Joodse DNS vir sukses”. Dit is die geheim van rykdom, gesondheid, kreatiewe vermoëns en gesinseenheid. Onderwerpe sluit die Joodse feeste in, ook die sabat en herdenkings, en ook hoe om die seën na te laat aan toekomstige geslagte.















