Description
Mot deur Mot handel oor die ligkring van die liefde tussen ‘n ma en haar babaseuntjie. ‘n Teer verhaal wat weergee hoe babas moontlikhede ontdek en hoe hulle hul ouers se voorbeeld navolg. Die eerste boekie van Mot.
Die voortreflike skryfkuns van die baie gewilde radio-omroeper uit die verlede, Fanus Rautenbach. Sy skrywer skuilnaam was ook Mot.
















