Description
Leierstryd deur Alf Ries en Ebbe Dommisse handel oor die dramas rondom die uittrede van pres. P.W Botha.
‘n Begin is met hierdie boek gemaak in die eerste helfde van 1989, nadat oor die hoogste leierposisies waarby die regerende party belang het, dramas onstaan het soos daar nog selde in Suid-Afrika se geskiedenis was.













