Margaret Bakkes Omnibus: Verhale Van Die Weskus

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

R25,00

Estimated delivery: 2–9 business days

Begin van geelvlekke. Naam geskryf binne die voorblad.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskyn en is nou in omnibusvorm beskikbaar as Verhale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in ‘n pragtige deel van die land afspeel.

Waar jou skat is: Leon is verknog aan Duineplaas – en aan Nicola. Maar Nicola deel nie sy liefde vir dié eensame strand aan die Weskus nie, daarom gaan Leon alleen daarheen vir vakansie. En in hierdie wintervakansie begaan hy in ‘n vlaag van wilde hartstog ‘n onbesonnenheid wat lank daarna nog in sy en Nicola se lewe sal weerklank vind.

Die hart van Meeubaai: Op ‘n dag is hy net daar, die vreemdeling in sy sportmotortjie. Hy is ‘n skilder en het inspirasie op die vissersdorpie kom soek. Vir Santie maak hy’n wonderwêreld oop – dié van verf- en beeldhoukuns en -dié van die liefde. Maar Santie se hardvogtige pa het reeds besluit sy dogter sal nooit haar kunstalent ontgin of met ‘n ander man as die een wat hy vir haar uitgesoek het, sy huis verlaat nie. En daar is nog ‘n man in die skaduwee …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.